Booo alles, moet julle mekaar liefhê Want liefde, liefde sien baie foute oor Booo alles, moet julle mekaar liefhê Uit liefde, liefde is Ek vir jou deurboor Niks kan ons skei van die liefde wat Hy vir ons het nie En om dit te kry het nou niks meer te doen met die wet nie Niks kan ons skei van die liefde wat Hy vir ons het nie En om dit te kry, om dit te kry, om dit te kry ... Ek gee vir julle 'n nuwe wet Kom en wees nou net lief vir mekaar Net soos Ek julle lief het En dan maak julle My drome waar Booo alles, moet julle mekaar liefhê Want liefde, liefde sien baie foute oor Booo alles, moet julle mekaar liefhê Uit liefde, liefde is Ek vir jou deurboor Uit liefde, liefde sien Ek jou foute oor Liefde, liefde - laat almal die boodskap hoorAndriamanitra o, Ray Mpamindra fo పరిశుద్ధుడు పరిశుద్ధుడు - రాజుల రాజు యేసు nǐ jīng guò shuǐ huǒ ʿyny ʿlyk Doamne Ti-aducem inchinare Name Above All Names يا ربي يا منور حضور تو همچون نسیم می بر مرا mn gẖyrk fy dẖy ạlḥyạẗ Te Podemos Sentir
Song not available - connect to internet to try again?