(Intro) Die Here seën jou En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou ... Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy Gesig na jou Mag Hy jou vrede gee (herhaal bg x2) A - men A men A - men (herhaal bg x2) Mag Sy guns rus oor jou lewe En 'n duisend generasies Jou familie, en jou kinders En hul kinders, en hul kinders Mag Sy vrede jou vooruitgaan Agter jou staan, en langs jou staan Dit omring jou, Hy is in jou Hy is met jou, Hy is met jou In die oggend, en die aande In jou doene, en jou late In jou hartseer, in jou vreugde Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, A - men A men A - men (x2) (Instrumental) Die Here seën jou En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou ... Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy Gesig na jou Mag Hy jou vrede geeHaleluýa, Isa direldi! ạ̉ḥbk rby yswʿ سەن كۉنۉم، اقىيقات سەنىن جولۇڭ İnamı bağlamışam qadir Allaha เมื่อลูกเข้าในพระองค์ Reaching for You wǒ de míng zì yǐ jì zài tiān shàng أهديك كل المجد Qui donc dans le ciel สาธุการพระนามของพระเจ้า Panie, mną, Bo w Tobie wolność ma
Song not available - connect to internet to try again?