(Intro) Die Here seën jou En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou ... Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy Gesig na jou Mag Hy jou vrede gee (herhaal bg x2) A - men A men A - men (herhaal bg x2) Mag Sy guns rus oor jou lewe En 'n duisend generasies Jou familie, en jou kinders En hul kinders, en hul kinders Mag Sy vrede jou vooruitgaan Agter jou staan, en langs jou staan Dit omring jou, Hy is in jou Hy is met jou, Hy is met jou In die oggend, en die aande In jou doene, en jou late In jou hartseer, in jou vreugde Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, Hy is vir jou Hy is vir jou, A - men A men A - men (x2) (Instrumental) Die Here seën jou En bewaar jou Skyn Sy aangesig oor jou ... Mag Hy genade bewys Die Here draai Sy Gesig na jou Mag Hy jou vrede gee41-42-Забур More Love to Thee JESUH NIH A KAN CEUTER Rab’be Övgüler Sunun O, iartă-mi te rog Doamne Atyń madaqtalsyn ár jerde! พระเจ้าแห่งฟ้าสวรรค์ Znovu Prepara la via Дуа еделим шимди
Song not available - connect to internet to try again?