Ek roem U Naam Ek wil graag sing Ek wil U eer, U hulde bring Want daar is trou En liefde by U Heer Ek wil voor U almag buig Met my hele hart getuig Van U groot ontferming Genade vir 'n sterfling Ja, daar is geen einde aan U liefde nie My diepste nood Bring ek voor U Ek bid tot U Ek vra U Heer Sien my tog raak Genees my grootste seer Ek wil voor U almag buig Met my hele hart getuig Van U groot ontferming Genade vir 'n sterfling Ja, daar is geen einde aan U liefde nie Ek wil voor U almag buig Met my hele hart getuig Van U groot ontferming Genade vir 'n sterfling Daar is geen einde aan U liefde nie Daar is geen einde aan U liefde nieСила любви يمكن تلقاني Құдайдың мейірімі сондай керемет! من الكسرة للنصره Nasz dom w niebiesiech Qapı qarşısında durana alqış! Fiumi d'acqua viva Нинжин хайр Глазки я закрою Sizdi súıem
Song not available - connect to internet to try again?