Ek sing 'n Halleluja In die middel van my vyande Ek sing 'n Halleluja Harder as die ongeloof Ek sing 'n Halleluja My wapen is 'n melodie Ek sing 'n Halleluja Hemel kom en veg vir my Ek sal sing in die middel van die storm Harder en harder sal U my lofprys hoor Vanuit die as kom nuwe hoop Die dood is oorwin, ons Koning leef! Ek sal sing in die middel van die storm Harder en harder sal U my lofprys hoor Vanuit die as kom nuwe hoop Die dood is oorwin, ons Koning leef! Ek sing 'n Halleluja Ek sing 'n Halleluja Ek sing 'n Halleluja Ek sing 'n HallelujaWe Three Kings of Orient Are Я у ног Твоих Иисус Benedetto è il nome tuo جۇرەك قالاي شاتتانىپ تولقىمايدى؟! สรร(ระ)เสริญพระนามพระเจ้าผู้ครอบครอง Hallowed be Thy Name 祝福你呀心中的校园 Масеҳ ҳама чизам ىيساعا داڭق بولسۇن Ty si svätý ạ̉sẖkr rby ʿly̱ ạlḥryẗ
Song not available - connect to internet to try again?