Ek steek my hand op, vir Genade Ek steek my hand op, vir Geloof Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus en alles wat God my beloof Ek steek my hand op, vir Genade Ek steek my hand op, vir Geloof Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus en alles wat God my beloof Geen veroordeling meer nie Geen vrees vir die lewe of dood Geen straf. Ek kan lekker ligvoets draf Want Sy liefde is groter as groot Geen veroordeling meer nie Geen vrees vir die lewe of dood Geen straf. Ek kan lekker ligvoets draf Want Sy liefde is groter as groot Ek steek my hand op, vir Genade Ek steek my hand op, vir Geloof Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus en alles wat God my beloof Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus en alles wat God my beloofТы мой Господь, моё спасенье Адамзатты Құдай сонша сүйеді ṭfl ṣgẖyr Тэнгисийн ус мэт Их Эзэний хайр ئەيسا مېنىڭ قۇتقۇزغۇچۇم Масеҳ ҳаёту Масеҳ аст нурам KDE LÁSKA NEKONČÍ Белый снег кружится в ночь на Рождество, zhǔ wǒ men shēn shēn de zhī dào Shapalaqtaımyn
Song not available - connect to internet to try again?