Sweef soos 'n arend, want Sy liefde dra jou so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief Dis Liefde se mag Sag, sag blink jou oë Uit jou gesig gloei liefdeslig Knus, knus in jou arms Heilig, veilig, warm Ek het jou nodig, hier by my heeldag, die wêreld oorbodig Ons twee 'n taakmag, niks kan ons keer Hy's in beheer, Hy's ons Weerman, Stuurman, Leidsman Sweef soos 'n arend, want Sy liefde dra jou so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief Dis Liefde se mag Sweef soos 'n arend, want Sy liefde dra jou so hoog, hoog bo die son Sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai my lief Dis Liefde se mag Dis Liefde se mag Dis Liefde se magGdzieś tam w cieniu We are called to worship Rien n'est impossible à mon Dieu Tany finaritra هذه هي حياتي Po celý svoj život El Shaddai Чармъхта ЬОлдюн 主我心说爱你 主要扬净他的场
Song not available - connect to internet to try again?