Inleiding eerste en derde lyn In die more, in die aand, in die goeie of die kwaad. In die somer, in die seer, in die son of stormweer. Sal ek U loof... vir nou en vir altyd. Daar is altyd, nog 'n rede, om te jubel in die Here. Kom wat wil in hierdie lewe, sal ek veg met lof gebede. Ek Sal U loof ... vir nou en vir altyd. Oh-Oh, vir nou en vir altyd. Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. Sing halleluja, saam met die engele. U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd. Met 'n Hart vol dank psalms, sal ek dans tot in U arms, sou ek saai deur al my trane, sal ek oes met jubel sange Ek Sal U loof ... vir nou en vir altyd. Oh-Oh, vir nou en vir altyd. Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. Sing halleluja, saam met die engele. U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd. Oh-Oh, vir nou en vir altyd. Oh-Oh, vir nou en vir altyd. Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. Sing halleluja, saam met die engele. U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd. U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.Sing of Your Great Love ЙЕШУА Svítíš nám عصفورة Who Paints the Skies 손을 들고 찬양합니다 Открой сердца детей Своих Rab İsa Doğdu rby kẖlqny ạ̉nạ ʿly̱ ṣwrth yé hé huá gěi shòu qī yā de rén zuò gāo tái
Song not available - connect to internet to try again?