"Wees stil en weet: Ek is die Heer. Ek spreek, en wind en golwe bedaar, Ek sal ook jou getrou bewaar. "Wees stil en weet: Ek is die Heer. Ek ken jou pyn, jou donkerste nag. Ek is by jou, Ek gee jou krag. "Wees stil en weet: Ek is die Heer. Kom bring na My jou kommer en vrees. Ek sal vir jou 'n toevlug wees. "Wees stil en weet: Ek is die Heer. Bly waak en bid; volhard in geloof. Ek is by jou soos Ek beloof."Энэ хоосон газрыг хараач ээ fèng xiàn zhī lù Vstaňte a chváľte RAB'be Övgüler Sun 09 Дорожка 9 O honte, ô mémoire cruelle إنت فين Purta-va de grijă El Domnu Молитва женщины كيەلى رۋح كۇتەمىز
Song not available - connect to internet to try again?