Inleiding - 4 BARS Here my toevlug U's God van my hart Niks maak meer saak nie Slegs Heer U wil Neem nou my gedagtes Van oggend tot aand Selfs as ek slaap U nabyheid my lig Wees U my wysheid die waarheid, die woord Versoen met U Godheid Vir ewig gebind U is my Vader En ek is U kind U Gees nou inwonend En eenheid herstel ...... (7 BARS) Wees U my beskermer my swaard vir die stryd Wees U die Godsbeeld in wie ek verbly U my sielsvesting my veilige skuiling lig my na waar U is O Krag van my krag Rykdom het geen belang nie En geen mens se lee lof U is my erfnis Vir nou en altyd Aan U en U alleen my hart oorgegee Jesus my Koning my skat is in U TUSSENSPEL X 2 Hoogste in die Hemel Oorwinning behaal Hemelse vreugde wat vanuit U straal Hart van my eie wat ookal gebeur wees steeds my toevlug o Heerser van alsلا يمكن ينسانا فادينا Ыйык Рух жан-дүйнөмдү аралагын Хиласымыз Иса, пəнаһымыз Иса Ce sunt eu sa privesti Tu la mine ? 送给祈祷的母亲 mḥbẗ ạlậb smt Ježišu si môj Pán lyk yạrb kl ạlʿẓmẗ wạlslṭạn دم الرب اشترانا You keep reminding me
Song not available - connect to internet to try again?