U was, U is en U sal ook wees U was, U is en U sal ook wees Heilig is U Naam, Heilig is U Naam U was, U is en U sal ook wees U was, U is en U sal ook wees Heilig is U Naam, Heilig is U Naam Heilig is U Naam, Heilig is U Naam Here, wie is daar soos U? Wie kan staan voor U? Majesteit, ons buig voor U. Here, nie meer twyfel nie, Nie meer terughou nie. Majesteit, ons glo in U. Ons glo. Ons glo. U was, U is en U sal ook wees U was, U is en U sal ook wees Heilig is U Naam, Heilig is U Naam Heilig is U Naam, Heilig is U Naam Here, wie is daar soos U? Wie kan staan voor U? Majesteit, ons buig voor U. Here, nie meer twyfel nie, Nie meer terughou nie. Majesteit, ons glo in U. Ons glo met ons harte, Ons bely met ons lippe U's die Christus, U is die Seun van Die ewige, lewendige God. Here, wie is daar soos U? (Break Down) Wie kan staan voor U? Majesteit, ons buig voor U. Here, nie meer twyfel nie, Nie meer terughou nie. Majesteit, ons glo in U. Ons glo in U Ons glo in U Ons glo Ons glo Ons gloHine ma Tov مبارك اسمك يا ربنا tsbyḥ tsbyḥ Yusuf Gibi Sadık Olalım Надо мною лист кружится Beni Seven Bir Rabbim Var Ry mpanota! Mihevera سأظل العمر مديون لك Шип, Шип, Шип Քոնն է Ողջ Փառքը
Song not available - connect to internet to try again?