Ons God is 'n wonder God Hy heers uit die hemel hoog Met wysheid, liefde en met mag Ons God is 'n wonder God Hy het die hemel en aarde gemaak Ons God is 'n wonder God Hy het vir jou spesiaal aangeraak Ons God is 'n wonder God Hy't vir die mens gesterf aan 'n kruis Ons God is 'n wonder God Sy Heilige Gees sal die pad vir ons wys Ons God is 'n wonder God Ons God is 'n wonder God Hy heers uit die hemel hoog Met wysheid, liefde en met mag Ons God is 'n wonder God Hy het die mag van die Bose oorwin Ons God is 'n wonder God Hy gee die mens weer 'n nuwe begin Ons God is 'n wonder God Jesus kom weer om sy kinders te kry Ons God is 'n wonder God Om in die hemel by Hom te gaan bly Ons God is 'n wonder God Ons God is 'n wonder God Hy heers uit die hemel hoog Met wysheid, liefde en met mag Ons God is 'n wonder GodResa assoluta Pánov deň k nám zavítal Јана - јана сусадым Сəнин Һəјат сујуна La scelta di Salomone ʿlmny ạ̉n ạ̉ʿml rḍạk Bilgeliğin kaynağını ara Живой Cantad, cantad, a nuestro Salvador يارب أنا راحتي فيك Тихо и мирно в Божьем собраньи
Song not available - connect to internet to try again?