O holy night, the stars are brightly shining; It is the night of the dear Savior's birth. Long lay the world in sin and error pining, Till he appeared and the soul felt its worth. A thrill of hope, the weary soul rejoices, For yonder breaks a new and glorious morn. Fall on your knees, Oh, hear the angel voices! O night divine, O night . when Christ was born! O night, O holy night, O night divine! Met middernag word feest'lik weer verkondig dat God as mens neergedaal het op aard' om te bevry die mensdom van die sonde, sy volk te red van die dood en die smart. En nuwe hoop vervul die hele aarde toe daardie nag gebore is die Heer! Kniel voor Hom neer, kom lowe Hom na waarde. O Hei-li-ge Nag, die Heer - daal tot ons neer. O Hei-lige Nag, die Heer - daal tot ons neer. Met bly gemoed laat ons tesame nader na daardie krip van die heilige Kind. So het die wyse voor sy wieg vergader en, voortgelei deur die ster, Hom gevind. Ons kan Hom nooit na waarde prys en lowe: vir ons gebore en vir ons gely. Kom almal saam, verhef jul stem na bowe. Dis Kersfees, dis Kersfees, wat ons - aan Jesus wy. Dis Kersfees, dis K-e-rsfees, wat ons - aan Jesus wy. Dis Kersfees, dis K-e-rsfees, wat ons - aan Jesus wy.Хак Тәгәләм сине данлыйм HRINTHANNAK KHA ING TUAH bạndhạsẖ wạ̹ʿjạb J'ai besoin de ta confiance พระนามยิ่งใหญ่ประเสริฐ اسمك هو العالي Исус, Ходатаят, е жив الفجر شق ولاح Хочет Иисус чтоб любовь твоя Гьонлюм РАБ Сени ЬОвсюн
Song not available - connect to internet to try again?