Stille nag, heilige nag! Jesuskind, lank verwag, Lig uit Lig, uit die Vader se ryk, word uit liefde aan mense gelyk Loof die hemelse Kind! Loof die hemelse Kind! Stille nag, heilige nag! Hemelvors, ons gee ag op die lied van die engelekoor. Herders het dit die eerste gehoor: Juig, die Redder is daar! Juig, die Redder is daar! Stille nag, heilige nag! Jesus, Heer, voor u mag, voor u ryk moet die duisternis swig; tot in ewigheid bly U die lig - Heer, gebore vir ons! Heer, gebore vir ons!! Silent night, holy night! All is calm, all is bright Round yon Virgin, Mother and Child. Holy Infant so tender and mild Sleep in heavenly peace, sleep in heavenly peace Silent night, holy night! Son of God, love's pure light Radiant beams from Thy holy face, with the dawn of redeeming grace Jesus Lord, at Thy birth, Jesus Lord, at Thy birth Jesus Lord, at Thy birth,비오는아침 Nech Boh nám je milostivý Друзья прощайте Близок час On może Եկ և Տես Благодаря Өндөрт дээдлэгдсэн Эзэний агуу нэрийг Mládi Kristu slạmk fạq ạlʿqwl yạ yswʿ ạ̹ny ạ̉nạ kẖạṭy
Y Stille Nag / Silent Night (Afrikaans and English mix)
Add to Set Exit Set Exit SetSong not available - connect to internet to try again?