U is die Almagtige Skepper Van die hemel en aarde Van die grootse heelal U, Heer, is verhewe bo almal Daar is niemand soos U nie U is die enigste God Aan U alleen behoort die mag, Heer En al die krag en die grootheid, die rykdom en roem en die majesteit Aan U alleen behoort die lof, Heer, En al die glans en die weelde, die luister. Die eer en die heerlikheid, Aan U alleen. U is die Almagtige Skepper Van die hemel en aarde Van die grootse heelal U, Heer, is verhewe bo almal Daar is niemand soos U nie U is die enigste God Aan U alleen behoort die mag, Heer En al die krag en die grootheid, die rykdom en roem en die majesteit Aan U alleen behoort die lof, Heer, En al die glans en die weelde, die luister. Die eer en die heerlikheid, Aan U alleen. Aan U alleen behoort die mag, Heer En al die krag en die grootheid, die rykdom en roem en die majesteit Aan U alleen behoort die lof, Heer, En al die glans en die weelde, die luister. Die eer en die heerlikheid, Aan U alleen. Aan U alleen. Aan U alleen.Chválim Ťa, Ježiš Nada te turbe ЖИВЕЕШ В НАС Otče chválím ạ̉m ạlnwr Гьоктеки Тахтънъ Бъракъп Да Улуғлангин о Исо Как огонь, любовь в Твоих глазах Kel, Men hayot Noni ʿny qḍy̱
Song not available - connect to internet to try again?