Ek staan vandag soos duisende voor my met 'n vuur hier in my hart voor U Deur al die eeue heen is u Naam besing en saam met engele wil ek ook nou iets bring My woorde is min maar hier moet ek begin, want U is Alles vir my, U is die lied hier op my lippe U's die Naam wat ek bely, U is Alles vir my, U's my begin, U is my einde U's my weg, U is my lewe U is........ alles vir my, en U is genoeg. Ek weet dat U my elke lofsang hoor Al wil twyfel die geloof in my kom smoor Solank as wat ek leef sal ek U prys Tot die dag wat ek ook veilig by U is My woorde is min maar hier moet ek begin, want U is Alles vir my, U is die lied hier op my lippe U's die Naam wat ek bely, U is Alles vir my, U's my begin, U is my einde U's my weg, U is my lewe U is........ alles vir my, en U is genoeg. (U is genoeg en U is genoeg - U is genoeg vir my) U is alles vir my, U is die lied hier op my lippe U's die Naam wat ek bely, U is Alles vir my, U's my begin, U is my einde U's my weg, U is my lewe U is........ alles vir my, en U is genoeg. U is genoegإحتملني Numai odata tu traiesti حتة حاجه حلوة أنا عايزك أنت مِنینگ آرزویم.. جايين بأمرك Otamiz Xudo THE BRIGHT FOR EVERMORE KHAMH HMUH AWKAH ZEITINDAH KA TUAH LAI? أرد إيه
Song not available - connect to internet to try again?