As Hy weer kom, as Hy weer kom, Kom haal Hy Sy kinders; Al Sy kinders, wat in Hom glo om by Hom te wees. Ja , ons wag op die Here, En ons sing tot Sy ere. Ja, Hy kom weer verseker om ons te kom haal. By die Vader, by die vader, maak Hy vir ons woonplek; sodat almal wat in Hom glo ook by Hom kan wees. Ja, ons wag op die Here, en ons sing tot Sy ere. Ja, Hy kom weer verseker om ons te kom haal Hy's die Weg en Hy's die Waarheid, die Lewe vir elkeen; sodat almal wat in Hom glo vir ewig sal leef! Ja, ons wag op die Here, en ons sing tot sy ere. Ja, Hy kom weer verseker om ons te kom haal.Di Sini, Tuhan 'Ku Memandangmu Мой светильник ясный Corro İnan, Ataya inan, Oğula inan నాలోని ఆశాజ్యోతినీవే నా ప్రభువా wlkm ạ̉yhạ ạlmtqwn ạsmy Lúčiny, lesy, skaly عيش فيي La Tua grazia Нуждаюсь
Song not available - connect to internet to try again?