God van vreugde God van vrede, God van lewe bowenal God oor my God van gister God van vandag God oor 'n ewigheid bowenal God oor my (Oh - Ho) God oor my En die hemel straal van U magtigheid En my lewe spreek van U waarheid Halleluja in die hemel, halleluja in my hart Vir ewig en ewig Halleluja op die aarde, halleluja in my hart Vir ewig en ewig (Oh - Ho) Halleluja God van almag, God van krag God oor die nasies bowenal God oor my God van verlossing, God van genade God van vergifnis bowenal God oor my (Oh - Ho) God oor my En die hemel straal van U magtigheid En my lewe spreek van U waarheid Halleluja in die hemel, halleluja in my hart Vir ewig en ewig Halleluja op die aarde, halleluja in my hart Vir ewig en ewig (Oh - Ho) Halleluja Prys die Here in die hemel ... (breakdown) Prys die Here in my hart Vir ewig en ewig Prys die Here op die aarde Prys die Here in my hart Vir ewig en ewig ..... (end breakdown) (Oh - Ho) Halleluja x 4Տիրոջ Գութն Ու Բարիքներն قۇدايعا كەلگەن باقتىلۇۇ Le Sauveur est ressuscité Dad Loor A Dios Ty musíš jít Seni Ulugʻlaymiz Iso Krásnu vlasť Celui qui met en Jésus พระเจ้าข้าโปรดอภัย Cel mai frumos şi scump cuvânt
Song not available - connect to internet to try again?