Intro: Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(SOFT) Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(UPBEAT) U Naam op ons lippe ... U vuur in ons harte JESUS ... U is ons alles U kruis ons oorwinning ... U krag ons vervulling JESUS ... U is ons alles Lig op julle poorte ... eeue oue deure Die Koning is hier ... die Koning is hier Aan die Hemelheer al die lof en eer U alleen is waardig ... U alleen is waarlik Heer Oor die aarde wyd roep ons almal uit Jesus ons sal lewe om net U te verheerlik Heer Interlude: Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(UPBEAT) U Woord is ons wapen ... ons Lig en ons baken JESUS ... U is ons alles U eer is ons strewe ... dis waarvoor ons lewe JESUS ... U is ons alles Lig op julle poorte ... eeue oue deure Die Koning is hier ... die Koning is hier Aan die Hemelheer al die lof en eer U alleen is waardig ... U alleen is waarlik Heer Oor die aarde wyd roep ons almal uit Jesus ons sal lewe om net U te verheerlik Heer Interlude: Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(SOFT) Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(BUILD) Aan die Hemelheer al die lof en eer U alleen is waardig ... U alleen is waarlik Heer Oor die aarde wyd roep ons almal uit Jesus ons sal lewe om net U te verheerlik Heer Aan die Hemelheer al die lof en eer U alleen is waardig ... U alleen is waarlik Heer Oor die aarde wyd roep ons almal uit Jesus ons sal lewe om net U te verheerlik Heer Whoa-ho hoo whoa hoo whoa hoo whoa ho oh (x 2)(UPBEAT)Барраи Худо ғолиб шуд Գոհանում ենք Տեր По всьому світу стала новина بۇل دۇنيەدە ٴسوزىڭ قىمبات وزىمە Төгс хүчит Эзэн Бурхан Bizim için can verdi wǒ zuì ài tīng yé sū de gù shì Z szybkością wiatru Кудайым Мениң إذا تواضع شعبي
Song not available - connect to internet to try again?