Bly volhard soos atlete - Dis God sal ons wedloop bepaal. Daar's 'n skaar van verlostes wat wag om die baan dat ons almal die wenstreep sal haal. Elke las moet ons afgooi: die sonde wat maklik verstrik - dat ons God se pad met volharding kan loop, dis die pad van die ware geloof. Hou die oë op Jesus, ons Vriend, ons Verlosser, ons Hoof. Vir die vreugde daarna het Hy smarte verdra, Hy't begin en versterk ons geloof. Hou jou oë op Jesus Laat Sy lig jou altyd omvou daar is niks wat jou van genade kan skei as Sy liefde jou naby Hom houJsem zachráněný Yetakla meni Ләвзимдин һәмдусана Забыли Passione Сказочной и беззаботной Tis Good, Lord, To Be Here Netráp sa a nežiaľ Powiedzcie, jak mam smutnym być Celui qui a changé ma vie
Song not available - connect to internet to try again?