Want so lief het God die wêreld Hy het Sy lewe gegee Sodat elke nooi en kêrel In die hemel se hangmat mag lê Niks kan ons skei van die liefde wat Hy vir ons het nie En om dit te kry het nou niks meer te doen met die wet nie Ek gee vir julle 'n nuwe wet .......(BREAKDOWN START) Kom en wees nou net lief vir mekaar Net soos Ek julle lief het En dan maak julle My drome waar .......(BREAKDOWN STOP) Booo alles, moet julle mekaar liefhê Want liefde, liefde sien baie foute oor Booo alles, moet julle mekaar liefhê Uit liefde, liefde is Ek vir jou deurboor Niks kan ons skei van die liefde wat Hy vir ons het nie En om dit te kry het nou niks meer te doen met die wet nie Niks kan ons skei van die liefde wat Hy vir ons het nie En om dit te kry, om dit te kry, om dit te kry ... Ek gee vir julle 'n nuwe wet .........(BREAKDOWN START) Kom en wees nou net lief vir mekaar Net soos Ek julle lief het En dan maak julle My drome waar .......(BREAKDOWN STOP) Booo alles, moet julle mekaar liefhê Want liefde, liefde sien baie foute oor Booo alles, moet julle mekaar liefhê Uit liefde, liefde is Ek vir jou deurboor Booo alles, moet julle mekaar liefhê Want liefde, liefde sien baie foute oor Booo alles, moet julle mekaar liefhê Uit liefde, liefde is Ek vir jou deurboor Uit liefde, liefde sien Ek jou foute oor Liefde, liefde - laat almal die boodskap ........(STOP) Hoorيا فادي الإنسان My pevný základ máme انا هاقبل التحدي حبيتنا وفديتنا mstr ʿnh ạlwjwh Oh Señor te alabo Кърда учан шен арълар shéi zhī dào zhǔ de xīn Новорічне побажання Berlutut di PalunganMu
Song not available - connect to internet to try again?