Intro Daar's 'n plek waar die son deur breek (17 sec) En die wind byt grou en koud Brand my oe En trane wel op Met die dag wat hard uitskree Staan op Vlieg hoog Wanneer jy alleen moet staan Staan uit Vlieg hoog As jy vlieg ver bo die son As jy vlieg ver bo die son Die lig skyn warm teen jou gesig En jou glimlag is sag en trots En jy vertel my al jou kommer Jou grootste drome So eg Staan op Vlieg hoog Wanneer jy alleen moet staan Staan uit Vlieg hoog As jy vlieg ver bo die son As jy vlieg ver bo die son Probeer jou waarsku (2:30) - 20 sec Hou net kop Bewaar jou pêrels in jou hart Jy't alles in jou Wat jy nodig het Jy sal wen Staan op Vlieg hoog Wanneer jy alleen moet staan Staan uit Vlieg hoog As jy vlieg ver bo die son As jy vlieg ver bo die son As jy vlieg, as jy vlieg, as jy vlieg ver bo die sonمين يشفي القلب المكسور Volá sa Pán pánov بۉگۉن مەن تاڭ ەرتەدەن ساعا كەلىپ قدوس أنت nwr wnạr Can Wurin Ubangiji مشغول بغيري Buyukdir Zatrzymaj się na chwilę Птицы улетают вдаль с ними расставаться жаль
Song not available - connect to internet to try again?