Ons sing hosanna hosanna in die hoogste Ons sing hosanna want die Koning het gekom En Hy is hier vir ons Ons sing hosanna want God het ingetreë Ons sing hosanna Hyt Sy lewe kom gee Hy is hier vir ons Chorus Die Koning is hier Die Koning is hier Here Jesus U is die Koning van my lewe Die Koning is hier Die Koning is hier Here Jesus U is die Koning van my hart Verse 2 Sing hallelujah want God is op die troon Sing hallelujah want die dood het ver-loor By die kruis van Jesus Sing halle-lujah want die lig het ge-kom Sing halle-lujah daar's lewe deur Hom Hyt ge-kom vir jou en myГəлбим мəним, шадлан, севин Восяськон гуръёсын со ӧвӧл تكلمن يا سيدي От раннего утра يسوع نتوجك نعلن ملكك Ó, poďte všetci ku mne We wish you a merry Christmas NOE ạnạ jạy lk ạ̉nạ rạjʿ lyk ZUL TUAH
Song not available - connect to internet to try again?