Ek sal wag op U Ek sal wag op U Op U Woord sal ek vertrou Ek sal wag op U biddend wag op U tot U liefde my vashou In diepste pyn roep ek na U Uit donkerte lig ek my lied: Here, hoor my hunker na U naam en neem my smeekgebede aan As U my sonde moes onthou sou dood en lyding om my vou Maar die Heer is goed; Hy sal vergeef genade laat my waarlik leef Ek sal wag op U Ek sal wag op U Op U Woord sal ek vertrou Ek sal wag op U biddend wag op U tot U liefde my vashou So plaas jou hoop in Hom alleen Skep moed en neem sy liefde aan Ons hoef nie meer te treur en ween want Christus het weer opgestaan! Ek sal wag op U Ek sal wag op U Op U Woord sal ek vertrou Ek sal wag op U biddend wag op U tot U liefde my vashou God het vir ons die weg kom wys En Jesus self betaal die prys Sodat elkeen wat op Hom vertrou sal Hy in liefde styf vashou Sodat elkeen wat op Hom vertrou sal Hy in liefde styf vashou Ek sal wag op U Ek sal wag op U want die more sal weer kom Ek sal wag op U Biddend wag op U Want my redding is in Hom Ek sal wag op U Ek sal wag op U want die more sal weer kom Ek sal wag op U Biddend wag op U Want my redding is in HomJe jeden Bůh كەلسەم سەنىن جانىڭا Я шла к Тебе Иисус Chceme Ti být blíž Боргин, боргин бутун дунёга Pane, chcem byť dobrý kresťan Бир гана Сен O Rab Mesihim Sur la croix où tu meurs Comme l'eau d'un ruisseau
Song not available - connect to internet to try again?