KLAVIER INLEIDING Ek weet vir seker: - Jesus is Heer- Hy het my sonde - uit liefde vergeef. Ek was verlore, - maar is gevind; nou het ek vrede - ek is Gods kind. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy - kinders behou. Lig is sy las en sag is sy juk. Hy gee vermoeides - die ware geluk Selfs as ek struikel,- en dit berou - Hy sal vergewe, - Hy bly getrou. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade,- liefde en trou, weet ons hoe God sy - kinders behou. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade,- liefde en trou, weet ons hoe God sy - kinders behou. weet ons hoe God sy - kinders behou.ᠲᠩᠷᠢ ᠳ᠋ᠡᠬᠢ ᠠᠪᠤ ᠮᠢᠨᠢ Yigit Frant de dorul aşteptării 义人的祈祷大有功效 V srdci mi znie 清晨的歌声 هذا هو اليوم السعيد Ry Jehovah Tomponay! ياللي بديت الرحلة معايا Келинг ва таъзим айланг
Song not available - connect to internet to try again?