Ek wil sing van Jesus liefde, van Sy hart vol medely. Liefde vir verlore siele, van Sy liefde ook vir my. Jesus liefde laat my heengaan na ʼn heidendom so groot, Om te ly, te stry, te sterwe Want dis sterker as die dood Want Sy liefde soek my, vind my in Hom vind ek rus en vree'. Hy verlos my van die sonde, ewig' lewe deel Hy mee. En Sy liefde vul my siel dan met ʼn heil'ge liefdesgloed vir ʼn afgedwaalde mensdom, nie gered deur Jesus bloed. Laat ons sing van Jesus liefde, want dis onoorwinlik groot, laat ons harte daarvan vol word, vir 'n wêreld in sy nood Jesus Liefde laat my heengaan na'n heidendom so groot. Om te ly, te stry, te sterwe, want dis sterker as die dood. Hier staan ek voor U Net soos Jesaja Raak my nou aan Met U heilige vuur Sodat ek oral U liefde kan uitdra Hier is ek Heer U kan my stuur Hier is ek Heer U kan my stuurBul Patsha Қўшнилар тўйлар қилиб Благославяме Те, Господи mạ ạ̉ʿẓm ạ̉ʿmạlk - bạrky yạ nfsy هكذا أحب الله Севинҹлə сəҹдə едирик whạʿysẖ lk yạ ạbw ạlạnwạr Yenə Səni İstərəm Living with Jesus
Song not available - connect to internet to try again?