Laat my nooit U grond verlaat nie, laat my in U skadu bly, Gee dat elke aardse vreugde en vrees, eind'lik nietig word vir my. Elke dag is 'n gedagte, Elke kamer net gehuur, elke aardse droom van rykdom en roem, net 'n skadu teen die muur. Elke afdraai paadjie ken ek, ...elke keer het ek gedwaal, elke keer het U my iewers kom haal, ... maak dit Heer die laaste maal. Wat ek is is net genade, ..wat ek het is net geleen, eintlik smag ek na U waters van rus, ...lei my Heer vandag daarheen. tussenspel ...Wat ek is is net genade, ..wat ek het is net geleen, eintlik smag ek na U waters van rus, ...lei my Heer vandag daarheen.Les cieux et la terre Дилим лâл олур Amint imádlak พระพรและพระเกียรติ kyf ạ̹lynạ tnzl Tancujem, spievam si Олмады јер Сəнə бу Јер үзүндə Bracia, sztandar Chrystusowy Bir Bebek Doğdu Erkin, erkin, men erkin
Song not available - connect to internet to try again?