Genade onbeskryflik groot het U aan my bewys Verhard, verlore was my gees U liefde het my genees ! ....... (Tussen akoorde) Sou ek uit eie krag moes leef Op goeie werke steun Dan sou my beste nooit kon dien Om U, my Heer te sien Ek is bevry, niks bind my nie My God my Redder vir ewig hier Oorvloedig is U guns oor my Genade groot, My God by my....... (Tussen akoorde) Deur U genade leer ek leef My hart aan U verbind Deur donker, pyn en wanhoop heen Het U my steeds geseën Ek is bevry, niks bind my nie My God my Redder vir ewig hier Oorvloedig is U guns oor my Genade groot, ......... My God by my Genade onbeskryflik groot: het U aan my bewys Hoor nou my lied tot U eer My dank aan U o Heer. Ek is bevry, niks bind my nie My God my Redder vir ewig hier Oorvloedig is U guns oor my Genade groot, My God by my Genade groot, My God by myСамое светлое самое лучшее ymkn ymkn yyjy ḥbybnạ ạlywm SƏNDƏ GÖRDÜM Himak nitak á, ahanchi ạ̉sẖwạq llbrkẗ Йюдже Лютуф Сеси Татлъ! Бени узакта гьордюн Если ты в пути Йюдже раб'им месих иса шюкюрлер олсун адъна сонсузлуктан сонсуза Играй моя скрипка, играй
Song not available - connect to internet to try again?