Getuig vir Jesus Christus dit is ons lewenstaak Ons weet dat elke een van ons nie langer skaam mag wees maar dat ons met vrymoedigheid die boodskap moet versprei sodat die hele wêreld hoor deur woorde en deur daad Die Here Jesus is ons Heer en almal moet Hom eer Getuig getuig Vertel Vertel Sê dit nou oral oor Die Here Jesus Christus Is Heer en Hy Regeer Die liefde van ons Here Dit dring ons meer en meer Ons kan nie langer stilbly nie ons moet dit uitbasuin Met heil'ge lewenswyses gedring deur dankbaarheid wil ons dit oral oor en ook vir almal gaan vertel Die Here Jesus is ons Heer en almal moet hom eer Getuig getuig Vertel Vertel Sê dit nou oral oor Die Here Jesus Christus Is Heer en Hy Regeer Getuig getuig Vertel Vertel Sê dit nou oral oor Die Here Jesus Christus Is Heer en Hy Regeer Is Heer en Hy Regeer Is Heer en Hy RegeerBilimińmen maqtanba qrbk sydy Славьте Иисуса Славьте Иисуса СВЯТИ ДУХ O Jésus, je me repose Жараткан менин Кудайым mylạdk yạrby Мы миры мы творенье dǒu luò nǐ qiān shān wàn shuǐ de fēng chén ṭạlb mʿwnẗ
Song not available - connect to internet to try again?