(Intro: lyn 1) (Intro: lyn 2) God is hier teenwoordig Laat ons biddend nader Hier waar ons voor Hom vergader God is hier teenwoordig Heilig is die Here Buig in stilte Hom ter ere Wie Hom roem Wie Hom noem Heer en hemel Vader Kom nou almal nader God is hier teenwoordig Laat ons biddend nader Hier waar ons voor Hom vergader God is hier teenwoordig Heilig is die Here Buig in stilte Hom ter ere Wie Hom roem Wie Hom noem Heer en hemel Vader Kom nou almal nader Wie Hom roem Wie Hom noem Heer en hemel Vader Kom nou almal nader (Outro: lyn 1) (Outro: lyn 2)mạ bqạsẖ ạlḥb ykfy يا سيدي Byl jsi tam Давайте славить Христа Tsy vitam-po onena Nous t'adorons نأتي إلى قدس الأقداس ạ̹ḥḍny̱ Ще Те Хваля Вечно Тате Il Tuo amor
Song not available - connect to internet to try again?