Hallelujah in my hart (1) God van vreugde, God van vrede, God van lewe, bowenal, God oor my God van gister, God van vandag, God van ewigheid, bowenal, God oor my, oooo, God oor my En die hemel straal van U matigheid. En my lewe spreek van U waarheid Hallelujah in die hemel. Hallelujah in my hart, vir ewig en ewig Hallelujah op die aarde. Hallelujah in my hart, vir ewig en ewig Oooo, hallelujah, oooo, hallelujah God van almag, God van krag, God oor die nasies bowenal, God oor my God van verlossing, God van genade, God van vergifnis, bowenal God oor my, ooo, God oor my En die hemel straal van U matigheid. En my lewe spreek van U waarheidTeba, Bože, chválime A toi, mon Dieu, mon coeur monte Святость чудесная дар благодати الليلة يوم جديد في عيد ميلادك Yeni ildə bir daha sevincimiz Иисус, приди Du Rocher de Jacob Hoy te rindo mi ser lạ̉nh tʿlq by ạ̉njyh
Song not available - connect to internet to try again?