Wiskey vat die edge af Tequila gee jou 'n lift Daar's allerhande goed, wat jy kan vat Vir 'n positive mind shift Prosac, Moodcaps, Cypramil Vat daai goed so veel jy wil Maar daar's net een pil, daar's net een pil Daar's net een pil, wat die hart se honger stil Daar's net een pil, daar's net een pil Daar's net een pil, en dis die Gospil Prosac laat my niks voel, Geen probleem is ooit te groot My kop voel lekker koel My hart voel lekker dood Cypramil, is 'n anner pil Dit roof my libido My kop voel lekker oop My hart voel lekker toe Maar daar's net een pil, daar's net een pil Daar's net een pil, wat die hart se honger stil Daar's net een pil, daar's net een pil Daar's net een pil, en dis die Gospil Jy kan dit nie gaan koop nie Jy kan dit nie gaan score nie Jy kan dit nie gaan snuif nie, neeee Jy kan dit nie gaan rook nie Jy kan dit nie gaan sluk nie Jy kan dit nie inspuit nie, neeee Dis oral en vir almal Soos die lug daarbo Jy kry dit net as jy dit glo Dis vollop en vir almal Soos die blou, blou see Jy kry dit net as jy dit gee Jy kry dit net as jy dit gee, gee, gee, gee, gee, gee Liefde, liefde, liefde, liefde Laat my lekker voel Liefde, liefde, liefde, liefde Laat die Gospil deur my spoel Liefde, liefde, liefde, liefde Laat my lekker kry Liefde, liefde, liefde, liefde Stel die Gospil in my vry Liefde, liefde, liefde, liefde Niemand kan dit keer Liefde, liefde, liefde, liefde Maak die Gospil in my meer Liefde, liefde, liefde, liefde Is die grootste thrill Liefde, liefde, liefde, liefde Is die Gospil Ja wiskey vat die edge af Tequila gee jou 'n lift Daar's allerhande goed, wat jy kan vat Vir 'n positive mind shift Prosac, Moodcaps, Cypramil Vat daai goed so veel jy wil Maar daar's net een pil, daar's net een pil Daar's net een pil, wat die hart se honger stil Daar's net een pil, daar's net een pil Daar's net een pil,.. en dis die Gospil主求你燃烧中国心 Все отдаю в руки Твои Тур, жаркыра бир тууганым Ийса келген күни మాట్లాడే దేవా నా యేసయ్యా Халелуя, Иса дирелди! نهتف و نعلي التسبيح 你总是这样爱我主 Per la tua grazia Биравед гунаҳкорон, ки бибахшад Ӯ шуморо
Song not available - connect to internet to try again?