*Grote God, aan U die eer ! Heerlik is waar U regeer; Hemels is U majesteit; Heilig U geregtigheid. U wat alles onderhou, *U is ewig en getrou. In genade, groot en ryk, Bou U Heer, U koninkryk. Voordat ek kon kies, kon vra, Het U Seun my vloek gedra. Ek kon vind: U't my gekry Voor ek nog my skuld bely. U oor alles God en Hoof, Open oë van geloof Dat ons sien, geen goed of kwaad Word aan toeval oorgelaat: Bokant ons begrip, verstand, Hou U al wat is in stand.Zda víš? Morire a te stesso Láskavý Otče náš Йўлда жанжаллашманглар حكاية يا رب أحمدك بين الشعوب Böyük xoşbəxtlikdir bir yerdə olmaq yạ mw̉mn kẖd slṭạnk 为什么总是哭 Himak nitak á, ahanchi
Song not available - connect to internet to try again?