Inleiding Eerste 3 lyne van vers 1 God van vreugde God van vrede, God van lewe bowenal God oor my God van gister God van vandag God oor 'n ewigheid bowenal God oor my (Oh - Ho) God oor my En die hemel straal van U magtigheid En my lewe spreek van U waarheid Halleluja in die hemel, halleluja in my hart Vir ewig en ewig Halleluja op die aarde, halleluja in my hart Vir ewig en ewig (Oh - Ho) Halleluja God van almag, God van krag God oor die nasies bowenal God oor my God van verlossing, God van genade God van vergifnis bowenal God oor my (Oh - Ho) God oor my En die hemel straal van U magtigheid En my lewe spreek van U waarheid Halleluja in die hemel, halleluja in my hart Vir ewig en ewig Halleluja op die aarde, halleluja in my hart Vir ewig en ewig (Oh - Ho) Halleluja X4بىر۔بىرىمىزگە Будем танцевать SIANGPAHRANG BIA TUAH kẖdny ạly̱ ḥḍrtk Čo dať ti máme, Bože náš Nemýľte sa - čítame v Písme إنت مش للذكريات tʿlyq 3 Oui, Dieu règne Safely Through Another Week
Song not available - connect to internet to try again?