Heilig, heilig, heilig, Heer, God almagtig, groot is u troon, U is steeds met lof omring! Heilig, heilig, heilig, liefderyk, genadig u troon is steeds met lig en lof omring! Heilig, heilig, heilig, Heerser vir ewig; groot is u Naam U die Vader, Seun en Gees. Grote God, ons eer U, met u hele skepping. U wat in lief--de God regverdig is. Heilig, heilig, heilig, Heer, so weldadig, groot is u guns, want U buig U tot ons neer! Heilig, heilig, heilig, magtig en genadig. U wás en ís en ..sál vir ewig wees.Shattanaıyq máńgilikke! โปรดทรงสำแดงในใจข้า Скоро день тот придет где не будет ни забот Believe for It Пусть все народы возликуют Кешір мені, Құдай, өте кеш келдім Жажду я Тебя В пустыне печальной плачевной бесплодной Versöhnt Za teba na kríži
Song not available - connect to internet to try again?