U is my rots U is my lewe Die lig wat helder skyn Oor U liefde vir my U wil ek eer En alles vir U gee Al my drome en seer Kom le ek voor U neer Koor Want U is die Alfa en die Omega Die een wat was en is en eendag sal kom Alle lof en eer Bring ek tot U eer Heilig,heilig is die Heer Vers 2 U is vir my Die liefde wat nooit verdwyn Die hand wat my vashou Al is ek minder getrou U wil ek eer En alles vir U gee Al my drome en see Kom le ek voor U neer Bridge Heilig, Heilig, Heilig is die Heer x2ربي وإلهي Tvoje Láska je ... Io m'arrendo ognor Herskep, o Gees, laat leef, o Gees Salmo 139 Alpha and omega Когда на сердце очень больно DAM TEIN Father of Creation Поднимите к небу взор
Song not available - connect to internet to try again?