Maak oop ons oë, in donker nag skyn net U helder lig Kom brand 'n vuur hier in ons harte vir U koningkryk Kom wys die nood wat roep na U, waar ons U hoop kan dra Kom skink U woorde in ons Gees dat ons kan lewe bring Kom helder lig en skyn deur ons met waarheid Kom liefdeslig en maak ons lewens bruikbaar Ons wil U dien met harte wat bereid is U liefde gee vir mense in gebrokenheid Kom helder lig Kom helder lig Kom helder lig en skyn deur ons met waarheid Kom liefdeslig en maak ons lewens bruikbaar Ons wil U dien met harte wat bereid is U liefde gee vir mense in gebrokenheid Kom helder lig en skyn deur ons met waarheid Kom liefdeslig en maak ons lewens bruikbaar Ons wil U dien met harte wat bereid is U liefde gee vir mense in gebrokenheid Kom helder lig Kom helder ligSzívem ujjong Non c'è donna come te تاڭ شاپاعىنداي، جۇزىڭنەن نۇر توگىلىپ Dio lo sa 我好像一只笼中的小鸟 يا مخلصي اصحبني ksrt shạm ạlʿdw Хилас олур Сəнə дөнəнлəр علمني أن أعمل هيا افرحوا
Song not available - connect to internet to try again?