(Inleiding: Mag U lig, Heer deur ons skyn) Helder skyn U lig vir die nasies 'n vreugdeglans om die mense te verlig Tot die hele wêreld kan sien U is die lig Mag U lig, Heer, deur ons skyn. Vrolik klink ons lied vir die volke 'n pryslied bring al die Nasies om ons saam Tot die hele wêreld Kan jubel oor U Naam Mag U lof, Heer deur ons klink Balsem bring herstel vir die wonde, 'n sagte salf vir die Mense met hul seer Tot die hele wêreld Kan sien dat U genees Mag U troos, Heer, deur ons bied Heer, U Woord gee Hoop aan die nasies; 'n hartvol hoop om Die volke te verbly Tot die hele wêreld kan Glo dat U bevry Mag U hoop, Heer, deur ons gee U is Koning, Heer, oor die aarde Die mense vra na U wil om U te eer Tot die hele wereld kan juig dat U regeer Laat U ryk, Heer, in ons kom! Laat U ryk, Heer, deur ons kom! Laat U ryk, Heer, oral kom!Иисус Ты любовь моя Голготада аккан قۇبانىچ، قۇبانىچ، تۉن جىلتىلدادى Seversin Rab Şu Günahlı İnsanı نفسي تتوق 솟아나는 맑은 샘물처럼 dh fy kl lḥẓẗ Minua tutkit, Herrani JESUH, KA THLARAU DAWTU Venez, chers enfants
Song not available - connect to internet to try again?