God Almagtig, U is liefde en krag my bron van krag Op U woord gegrondves, kry ek my krag vir elke dag U beskerm my en ek juig, ek juig oor U Alles wat ek is en het behoort aan U, net aan U Hosanna, Hosanna U is die God wat my kom red U liefde en vreugde my gebed Hosanna, Hosanna Ons jubel in vreugde voor U Heer Ek lê nou my lewe voor U neer Deur beproewings, kwellings gee U ons krag U gee ons krag Want U las is lig en U juk is sag U juk is sag U beskerm my en ek juig, ek juig oor U Alles wat ek is en het behoort aan U, net aan U Hosanna, Hosanna U is die God wat my kom red U liefde en vreugde my gebed Hosanna, Hosanna Ons jubel in vreugde voor U Heer Ek lê nou my lewe voor U neer ... (Breakdown begin) Hosanna, Hosanna U is die God wat my kom red U liefde en vreugde my gebed ... (Vol band) Hosanna, Hosanna Ons jubel in vreugde voor U Heer Ek lê nou my lewe voor U neerЭзэн Та Өөрийн Сүнсээ Buyukdir Rabbimiz Son sang efface Az Úr megmentett engem sẖʿbk yntẓrk Głoście radośnie Osmonga Հայր Մեր Որ Գահին ես Բազմել Каалаймын Теңирге жагууну, ТИ СИ БОГ
Song not available - connect to internet to try again?