Em D G Ek's n sondaar, ek weet Ek het baie harte seer gemaak En baie al gebreuk. En my gewete is gebrand... Ek het te veel keer gekies teen rede en verstand. Maar ek is uitoorle ek het oor gegee aan wie ek is. So hou die Hemel oop vir as ek kom. Eendag as die tyd vir my sou kom, Dalk is dit nie nou, maar ek's gereed Dalk is dit vandag net die Here weet net die Here weet. G Em D C Ek was verlore, maar nou gevind. En sonder die gewig haal ek asem soos n kind. Daar wys n vinger na wie ek was, Maar ek het bitter gou geleer, Ek is witter as wit gewas. Ek sien waar ek behoort n ewigheid van hoop in wie Hy is So hou die Hemel oop vir as ek kom. Eendag as die tyd vir my sou kom, Dalk is dit nie nou, maar ek's gereed Dalk is dit vandag net die Here weet net die Here weet. G Em D C (oh oh oh) Se my wat jy glo aan di einde (oh oh oh) Die waarheid is jou en myne Ons lewe eers die lug, Die vrede wat my hart verloor, (oh oh oh)se my wat jy glo aan die einde...Есүсийн цус 同一个地球 Run to you Хаан суудлын өмнө ирээд Para Ti نسجد ونعبد عند أقدام المسيح Воздайте Господу сыны Божьи Мой сильный Бог может сделать всё Rab Tanrımız Лишь Твоя любовь
Song not available - connect to internet to try again?