Hy hou die hele wêreld in Sy hand Hy hou die hele wêreld in Sy hand Hy hou die hele wêreld in Sy hand Hy hou ons almal in Sy hand Hy hou die kleinste, fynste babatjie in Sy hand Hy hou die kleinste, fynste babatjie in Sy hand Hy hou die kleinste, fynste babatjie in Sy hand Hy hou ons almal in Sy hand {Key Change} Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand Hy hou ons almal in Sy hand Hy hou vir jou en vir my ook in Sy hand Hy hou vir jou en vir my ook in Sy hand Hy hou vir jou en vir my ook in Sy hand Hy hou ons almal in Sy hand {Key Change } Hy hou vir ouma en vir oupa in Sy hand Hy hou vir pappa en vir mamma in Sy hand Hy hou vir boetie en vir sussie in Sy hand Hy hou ons almal in Sy hand {Key Change} Hy hou die hele wêreld in Sy hand Hy hou die hele, hele wêreld in Sy hand Hy hou die hele wêreld in Sy hand Hy hou ons almal in Sy hand Hy hou ons almal in Sy handLa terza generazione Ісус, Ісус, Бог сьвяты Bienaventurado el varon Jesus Is All the World To Me Miłości Twojej, Panie ถ้าท่านรู้ว่าท่านรอดแล้ว Przy tym pozostanę już Алыс эмес Теңир ар бир жандан О благодать كان أصغر راعي دواد
Song not available - connect to internet to try again?