In die stad van koning Dawid, in die nederige stal, in 'n krip lê daar 'n Kindjie, Koning van die goot heelal. Jesus Christus, God en Heer, aan U, Koningskind, ons eer. Hy kom woon hier onder mense Hy kom red hul van die dood. Hul wat in Hom glo, Hom aanneem, die verlos Hy uit hul nood. Jesus Christus, God en Heer, aan U, Koningskind, ons eer. Eenmaal sal Hy as die Regter in sy koningsmajesteit weer verskyn vanuit die hemel, in volmaakte heerlikheid. Jesus Christus, God en Heer, aan U, Koningskind, ons eer.ۅمۉر بەرەت سەنىن قانىڭ En bønnestund Ukrzyżowali mego Pana Napkeltétől napnyugtáig Szerelmed kegyelem నూతన గీతము పాడెదను Завет ᠶᠢᠷᠲᠢᠨᠴᠦ ᠶᠢᠨ ᠡᠵᠡᠨ ᠡᠨᠡ ᠳᠡᠯᠡᠬᠡᠢ ᠶᠢ ᠬᠠᠶᠢᠷᠠᠯᠠᠭᠰᠠᠨ Nezabudni, nezabudni أيها الرب سيدنا
Song not available - connect to internet to try again?