Jesus, bron van al my vreugde; Jesus, lig van my geloof, U is vol genade, waarheid U, my Heiland, Heer en Hoof. Ja, ek is u eiendom; U, die Seun, U het gekom. As gestuurde van die Vader is U self die weg na Hom. Jesus, bron van alle lewe, Jesus, U wat lof verdien; U, die bron van alle waarheid, U laat my die Vader sien. Ek is by die Vader tuis waar my hart vol vreugde ruis. U wat één is met die Vader het die weg na Hom kom wys.qạm ḥqạ rỷys ạlslạm Вдали склонялись нивы под солнечным лучом Менинг Раббим, Сен буюксан Mikulásra Kristus Yang Menjadi Dasar sẖqsẖq ʿly̱ fjrẗ Esti necuprins şi sfânt ạ̉ʿlm ạ̉ny ạ̉tẖym أنت عارفني Jeg har en venn i Jesus
Song not available - connect to internet to try again?