Jesus roep die kindertjies Moet hul nie verhinder nie Hy wil hul omhels en seen En Sy liefde aan hul verleen Die kinders van die wêreld Die kinders van ons land Moet hul nie verwaarloos nie Vat elkeen aan sy hand Leer hulle van liefde En waardes uit jul hart Deel met hul jul drome Vanuit die Vaderhart Want Jesus roep die kindertjies Moet hul nie verhinder nie Hy wil hul omhels en seën En Sy liefde aan hul verleen En Sy liefde aan hul verleenКирос дорысь бызись ӧрез dāng zāi nán bù duàn de chū xiàn mn ậlạf ạlsnyn njtẖw lk yạ rbnạ เราบัญชาเจ้า I've commanded you Track 7 Pán Bůh se každému do srdce dívá Үйүмө асмандагы Statornicia este-un Har Göklerin Egemenliği
Song not available - connect to internet to try again?