Jesus - Rots vir my geslaan Laat my nie verlore gaan U was self van God verlaat Laat U lyding - sonder maat My tot heil wees en tot krag Teen die sondeskuld en mag Want - ek self - wat kan ek doen Om my sonde te versoen? Sou my hart met ywer gloei Sou my trane ewig vloei Nog gebede, nog geween Kan my red, Heer - U alleen. ..... ... ... Leeg - net met my sondelas Hou ek U verdienste vas Ek kom om vergewing vra U het ook my skuld gedra U, geslaan tot Heilsfontein Was my, Heiland, maak my rein Heer, my Rots, bo almal groot Staan U vas in elke nood Trou van mense kom en gaan Maar U bly onwrikbaar staan Ew'ge Rots, U laat ook my Veilig, ewig in U bly. ...... ... ... Jesus - Rots vir my geslaan Laat my nie verlore gaan U was self van God verlaat Laat U lyding - sonder maat My tot heil wees en tot krag Teen die sondeskuld en mag Want - ek self - wat kan ek doen Om my sonde te versoen? Sou my hart met ywer gloei Sou my trane ewig vloei Nog gebede, nog geween Kan my red, Heer - U alleen ... ... Niks kan my red nie, U alleen ... Niks kan my red nie Here - U alleen ... .. .. ...Ó, jaký krásny život Za Jezusem pójde w życia drogę Аспандағы Әкемиз, муқаддес болғай Сениң атың ان كان فى حياتي كلمة Le bugie no Barankowi cześć Ҳукм қилма Джанъм ЬОвер Rəbb İsa ạkẖtbạrạt ạlmw̉mnyn
Song not available - connect to internet to try again?