Here van die heiliges, U wat was en U wat is, Ek sal sing, ek sal sing U liefde sal vir ewig staan, U liefde sal ook my kom haal ek sal sing, ek sal sing Die Gees en die Bruid roep uit, ons wag, ons smag ons verlang na U Heer, - na U Heer Kom, Jesus, kom vir u bruid vir hierdie mens wat voor u staan Kom, Heil'ge Gees, en reinig ons vir die bruilof van die Lam Jesus kom, Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom! Here van die ewigheid, oorwinnaar van die laaste stryd Ek sal sing, ek sal sing U liefde sal vir ewig bly, die dag sal kom, die nag verdwyn Ek sal sing, Ek sal sing Die Gees en die Bruid roep uit, ons wag, ons smag ons verlang na U Heer, - na U Heer ....(Breakdown begin) Kom, Jesus, kom vir u bruid vir hierdie mens wat voor u staan Kom, Heil'ge Gees, en reinig ons vir die bruilof van die Lam Kom, Jesus, kom vir u bruid ...... (Vol Band) vir hierdie mens wat voor u staan Kom, Heil'ge Gees, en reinig ons vir die bruilof van die Lam Jesus kom, Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom tog gou! Kom!FAHATSIAROVANA ʿlwt jdaⁿ̃ạ/ ạbthạj frḥ/ ạ̉ḥmdk أنت هو صخرة خلاصي Сана Гелмеми Беклемедин Tez kelgin, Rabbim oldiga kelgin داڭق قۇدايعا! jạyyn nrfʿ ạ̹ydynạ Шукрона qīn ài de péng yǒu ạ̹n knạ bạlbḥr ạlbʿyd
Song not available - connect to internet to try again?