(Inleiding: Van waar ons woon tot by sy troon wil ons Hom prys) Majesteit, glansryke heerlikheid! Ons wil Jesus, die koning, hulde bewys! Majesteit, hemelse heerlikheid! *Van waar ons woon, tot by sy troon, *wil ons Hom prys. Kom ons loof, kom ons besing die Naam van Jesus! Kom ons loof, kom ons aanbid die Here ons God! Majesteit, heilige heerlikheid! Hy het gesterf, ons heil verwerf, Hy het oorwin! Majesteit, glansryke heerlikheid! Ons wil Jesus, die koning, hulde bewys! Majesteit, hemelse heerlikheid! Van waar ons woon, tot by sy troon, wil ons Hom prys. Kom ons loof, kom ons besing die Naam van Jesus! Kom ons loof, kom ons aanbid die Here ons God! Majesteit, heilige heerlikheid! Hy het gesterf, ons heil verwerf, Hy het oorwin! Hy het gesterf, ons heil verwerf, Hy het oorwin!brfʿlk ṣlạty Nyisd meg a szívem كەل بالالار ٴان سالايىق Napkeltétől napnyugtáig Miderà an'i Jehovah Знову зробиш це Ти Пришёл оставив небеса "SEND THE LIGHT" KAN PATHIAN NIH KHUAL TLAWNG MI KHA In Your Presence, In your Presence
Song not available - connect to internet to try again?