Praat ek mense-, eng'letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole: klanke sonder melodie Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks. Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat: Net die liefde, onbaat-sugtig, bly oorwin met goed die kwaad. Onreg kan dit nie verdra nie, dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry. Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly. Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop - liefde is en bly die grootste: Liefde sluit die lewe oop.Воспой, Сион, обетованный! Ти врятував мою душу How Great Thou Art 83۔زابۇر ఏ పాటిదో నా జీవితం ఎలాంటిదో صوته بيعلا THE GOSPEL BELLS Любовь это война Из размяклой земли легче вырвать бурьян انا هاجيلك
Song not available - connect to internet to try again?