O priesters, wat voor God bly staan, wanneer die sonlig ondergaan, wanneer die laaste straal verskiet - o loof die HEER in sang en lied! O hef vir ons 'n naglied aan, wanneer ons weer van hier moet gaan; hef priesterlike hande en pleit, as alles rus in donkerheid. Die HEER se seën sal met u gaan, en ons sal biddend voor Hom staan. Hy wat beveel en - dit geskied, Hy sal sy seën oor u gebied. Laat, HEER, u seën op hul daal, U guns uit Sion hul bestraal! U wat beveel en - dit geskied, wil, HEER, u seën oor hul gebied!Боже видишь Ты страданье Ночное небо распростерлось над землей ადიდე სულო ჩემო უფალი ฉันจะยินดี ạ̉nt ạbthạjy الناس بيلومونا Zpívejte Králi našemu Senin Evine Geldik rwḥy tbḥtẖ Ruhan tirikman
Song not available - connect to internet to try again?