Ek wil die Here loof Loof met my hele hart Hy gee hul wat roep Weer nuwe krag Loof die Heer, Hy is goed, Loof sy heilige naam; Laat alles in die groot heelal Die Here loof Hy't my sondes vergeef En hy maak my sy kind Laat alles in die groot heelal Die Here loof Ek wil die Here loof Loof met my hele hart Hy gee hul wat roep Weer nuwe krag Hy gee hul wat roep Weer nuwe krag.rby yswʿ Твоя любовь Я люблю лепестки нежной розы tsbyḥ llrb yʿly wtʿly̱ Isu Eipiek Ahi Tsy lany fahoriana عظيم إلهنا Чем воздать Arra vágyom én Yo celebraré
Loof die Heer, Hy is goed
Add to Set Exit Set Exit SetSong not available - connect to internet to try again?